129.232.161.250
Skooldrag | Algemeen | , | Randburg Privaat Akademie


Uniform

 

Meisies Somersdrag:

Vlootblou rompie Kortmou, wit toeknoopskoolhemp Vlootblou das Grys “pullover” Wit skoolsokkies Swart skoolskoene

 

Seuns Somersdrag

Grys skool langbroek Kortmou, wit toeknoop skoolhemp Vlootblou das Grys “pullover” Grys skoolkouse Swart skoolskoene 

 

Meisies Wintersdrag

Grys skool langbroek OF Skoolrompie met vlootblou skoolsykouse Langmou, wit toeknoop skoolhemp Vlootblou das Grys “pullover” Swart skoolskoene Vlootblou baadjie met koord omboorsel en aanstryk RPA wapen OF RPA skool sweetpak – saam met RPA gholfhemp

 

Seuns Wintersdrag

Grys skool langbroek Langmou, wit toeknoop skoolhemp Vlootbloudas Grys “pullover” Grys skoolkouse Swart skoolskoene Vlootblou kleurbaadjie met koord omboorsel en aanstryk RPA wapen OF RPA skool sweetpak saam met RPA gholfhemp

 

Sportkleure

Meisies:

Blou RPA gholfhemp Vlootblou netbalrompie / Vlootblou “PT short” Vlootblou “Ski pants” onder rompie Wit sokkies Tekkies 

 

Seuns:

Blou RPA gholfhemp Vlootblou “PT short” Wit sokkies Tekkies

 

Bekomstighede

Meisies:

Enige onversierde, gewone, vlootblou bykomstighede bv. vlootblou windbreker, bini, handskoene, serp, rekkies, scrunchies, haarband. 

Meisies kan goue of silwer studs/klein oorringetjies dra. Geen armbande of enkelbandjies word toegelaat nie, maar leerders mag ‘n fyn silwer/goue hangertjie dra, solank dit nie sigbaar is by die hemp se kraag nie. Meisies se naels moet kort en skoon wees, maar mag met kleurlose naellak of “French” styl geverf word. 

 

Seuns:

Enige onversierde, gewone, vlootblou bykomstighede bv. vlootblou windbreker, bini, handskoene, serp.

Seuns se hare en naels moet te alle tye kort en skoon wees. Geen juwele mag gedra word nie.

 

Items verkygbaar by Mac Schoolwear.

Webwerf: www.macschoolwear.co.za

7 Georgian Crescent West Bryanston,

Sandton Johannesburg

 

Nikki Attwell 079 879 0726 Email: Nikki@macschoolwear.co.za

Elise Mitchell 083 710 0211 Email: Elise@macschoolwear.co.za

 

Terug Terug na bo